Heart

In the beginning of the year I had a chat with a friend of mine and she mentioned that she never again wanted to pray for someone she didn’t love. Actually meaning that her prayer is useless without love if its just filled with religion. Her words has been with me ever since and I realized that I needed first to know God’s love for me; experience it, accept it, breath it.
His love was all I wanted and needed and it was all I prayed about. “Let me hear of your unfailing love each morning, for I am trusting you. Show me where to walk, for I give myself to You…” Psalm 142:8.
On several occasions this year, God has poured his love into me and it has been an experience like none other. On occasions it felt as if my heart was going to explode and now how I wish that for you too. It made my heart like rubber and more resistant to any bad things. Without it, this year would have been very different for me.
I don’t think there is much I can bring to this team other than Christ in me. And that should be enough. God in me, the hope of glory. I want to carry his presence into this world, into this team and into every relationship I ever have. I just love him!
I believe that the Lord wants to teach me his heart for other people on this mission and to love them as he has loved me. For me it will be a time of both giving of myself and receiving from God. I am willing, I’ve been waiting for this and as we know, time is of the essence. Jesus’s coming is imminent.
May you experience the fullness of God’s love, his peace to guard your hearts and minds and a joy like no other. Amen!
Sincerely
Heilene / Leno
———————————————————————————
Leno se visie vir 80 Days
Vir die hele jaar al praat die Here baie met my oor liefde, sy liefde en sy liefde vir ander. Ek wil graag sy hart hê vir mense soos wat Hillsong in daardie Hosanna lied van hulle sing… “Lord, break my heart with what breaks yours, everything I have for your kingdoms cause” en dit is rerig my hart. Ek wil die Vader se hart verstaan en hê vir ander. Ek wil wees op ‘n plek waar ek kan liefê en gee omdat God my lief het. Ek voel dat 80Days deel vorm van daardie visie en deel is wat die Here my tans leer oor liefde. Verder is die vir my baie belangrik om ‘n “blessing” te wees vir ander. In hierdie geval vir my span, en vir alle mense wat ek in my lewe ontmoet. Ek wil die Here se teenwoordigheid in die wêreld in dra en in elke verhouding wat ek ooit mag hê. Ek wil ‘n lewe hê wat brand met ‘n vlam van passie vir die Here en vir die wat hom nie ken nie. ‘n Vlam wat nie geblus kan word nie, ‘n vlam wat soos ‘n veldbrand versprei.
Ek weet hierdie mission gaan my “challenge” op maniere waarvan ek nie eers kan dink nie, maar ek weet dat die Here my hart en my lewe gaan verander op vele vlakke.

Leno
Jou website lyk great en ek is soooo opgewonde vir jou part!!
Liefde
L
Heilene, mens kan duidelik lees dat die Heilige Gees deur jou werk. Lekker dat ‘n mens dit in iets simpel soos ‘n geskryfde stuk van jou kan raak sien. Julle moet die 80 Days Mission Geniet en ek vertrou dat daar baie groei sal wees aan ander deur julle en deur ander aan julle lewens en harte ook.
Enjoy, God Blessings : )